top of page

Fri, 28 Oct

|

Stellenbosch

Lig vir n Wegloopsiel

In South Africa I'll be at the Drostdy Theater on 28 October. I am very honored and excited to perform with Koos van der Merwe in the production Lig vir 'n Wegloopsiel. Lizanne Barnard (production, flute and keys), Schalk Joubert (bass), Vinnie Henrico (drums).

Registration is closed
See other events
Lig vir n Wegloopsiel
Lig vir n Wegloopsiel

Time & Location

28 Oct 2022, 20:15 SAST

Stellenbosch, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7599, South Africa

About the event

All Ages

Lig vir 'n Wegloopsiel: Tussen dwaaldissels en doringspore, le die genadelig van optelwoorde en trooswysies, wat 'n wegloopsiel weer huistoe vat. Anne-Marie en Koos neem jou op 'n reis deur die lig, die skadu's en die donker van een dag - of miskien een lewe. Lig vir 'n Wegloopsiel is te sien by die Drostdy Teater op 28 Oktober om 20h15. Kaartjies is beskikbaar by Computicket teen R180.00. Wyn en peuselhappies kan vooraf in die foyer geniet word (ingesluit in die prys). Toonsettings, sang en klavier: Anne-Marie van Eeden Lirieke, bindingsteks en sang: Koos van der Merwe Konsep en regie: Lizanne Barnard Baskitaar: Schalk Joubert Tromme: Vinnie Henrico Klawerbord en fluit: Lizanne Barnard AV: Charl du Preez

Share this event

bottom of page